Wilde Als Plaas – Bloemfontein
4 Oktober – 6 Oktober 2019
Die naweek is ‘n gesinsfees met heerlike lofprysing, Woord-bediening en gebed vir ons land en gesinne. Kinderbediening is ‘n sterk fokus sowel as 24/7 Berading en Gebed waar ons die Here vertrou vir wonderwerke en genesing. Kom kuier saam as gelowiges en geniet lekker gesinstyd!